Panda

Panda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ailuropoda
Spesie:
A. melanoleuca
Binomiale naam
Ailuropoda melanoleuca
(David, 1869)
Subspesies
Sien teks
Die verspreiding van die panda
Vir die 19de eeuse Zoeloekoning Panda, sien: Mpande

Die groot panda (Ailuropoda melanoleuca) is 'n soogdier wat geklassifiseer is in die Ursidae-familie en voorkom in Sentraal- en Suid-China. Hoewel die reusepanda (Ailuropoda melanoleuca) eers in 1869 ontdek is en daar sedertdien min voorbeelde van hierdie dier deur dieretuine in die Westerse wêreld bekom kon word, is hierdie swart en-wit dier wat aan die wasbeer verwant is, alom bekend. Die panda het sy gewildheid te danke aan die feit dat hy soos 'n reusagtige, lewende teddiebeer lyk.

  1. Lü, Z, Wang, D. & Garshelis, D.L. (IUCN SSC Bear Specialist Group) (2008). Ailuropoda melanoleuca. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 8 February 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search